Johan Ackerman , Ou Valke Skole speler en Oud Springbok en tans MTN Leeus se voorry afrigter, hier by Barnard Stadion besig om die Ontwikkelings Afdeling van die Valke Klub spelers  touwys te maak.